<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><presentation>D E</presentation>
<title>Sendingslied</title>
<lyrics>[V1]
.       D              A
 Ek wil sing van Jesus liefde,
.       Em        A   D
 van Sy hart vol medely.
.       D           A
 Liefde vir verlore siele,
.       Em      A       D
 van Sy liefde ook vir my.

[C1]
.         G              D
   Jesus liefde laat my heengaan
.        A            D
   na ŉ heidendom so groot,
.        G                 D
   Om te ly, te stry, te sterwe
.            A              D
   Want dis sterker as die dood

[V2]
.         D              A
 Want Sy liefde soek my, vind my
.        Em      A       D
 in Hom vind ek rus en vree'.
.      D               A
 Hy verlos my van die sonde,
.       Em   A       D
 ewig' lewe deel Hy mee.

[C2]
.         G             D
   En Sy liefde vul my siel dan
.        A7               D
   met ŉ heil'ge liefdesgloed
.        G            D
   vir ŉ afgedwaalde mensdom,
.         A7              D  ... (E)
   nie gered deur Jesus bloed.

[V3]
.          E               B
 Laat ons sing van Jesus liefde,
.         F#m   B       E
 want dis onoorwinlik groot,
.          E             B
 laat ons harte daarvan vol word,
.       F#m    B      E
 vir 'n wêreld in sy nood

[C3]
.         A              E
   Jesus Liefde laat my heengaan
.        B            E
   na'n heidendom so groot.
.        A                 E
   Om te ly, te stry, te sterwe,
.             B             E
   want dis sterker as die dood.

[C4]
.                 A                E
   Hier staan ek voor U Net soos Jesaja
.              B                 E
   Raak my nou aan Met U heilige vuur
.            A                E
   Sodat ek oral U liefde kan uitdra
.              B            E
   Hier is ek Heer U kan my stuur

[P1]
.              B             E
   Hier is ek Heer U kan my stuur</lyrics>
<key>D</key>
<aka>Ek wil sing van Jesus' liefde</aka>
</song>